Tag Archives: Kynet & kie

Vinnigevoetjies Uitsending op DSTV in Julie 2015

kykNET Musiek logo (wit) channel 146 DStv

Kleuterzone Kampionkappe Episode 1 
10 Julie tussen 11:00 en 12:00

Vinnigevoetjies tree op met die volgende liedjies:

Dans met my baby
Naweeklyfie
Superhero

magic world

Kanaal 162 op DSTV
Indien ondersteuners die episode wil opneem,
moet hulle die “informercial” gleuf opneem.

Kleuterzone Kampionkappe Episode 1 
14 Julie tussen 11:00 en 13:00

Vinnigevoetjies tree op met die volgende liedjies:

Dans met my baby
Naweeklyfie
Superhero
news_kykNET&kieLogo(small)

Kanaal 145 op DSTV

Kleuterzone Kampionkappe Episode 4 
27 Julie tussen 11:00 en 12:00